2 Timoteus 2:11-13

2 Timoteus 2:11-13 DB

Ek praat die waarheid: as ons saam met Jesus gesterf het, sal ons ook saam met Hom leef. As ons nie moed verloor nie, maar vasbyt, sal ons ook eendag saam met Hom heers. As ons egter sê dat ons Hom nie wil ken nie, sal Hy dieselfde van ons sê. As ons Hom egter in die steek laat en nie so getrou is soos ons moet wees nie ... sal Hy ons sowaar nooit in die steek laat nie, want dit is net nie hoe Hy is nie.

Video for 2 Timoteus 2:11-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timoteus 2:11-13