2 Kronieke 32:7-8

2 Kronieke 32:7-8 DB

“Wees sterk en dapper! Moenie bang wees vir die Assiriese koning en sy groot leër nie. By ons is daar ’n sterker mag as by hom. Hy het net mense in sy leër, maar ons het die Here ons God aan ons kant. Hy help ons en veg saam met ons!” Die soldate het moed geskep uit koning Hiskia se woorde.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Kronieke 32:7-8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid