2 KRONIEKE 32:7-8

2 KRONIEKE 32:7-8 NLV

“Wees sterk en vol moed. Moenie bang wees vir die koning van Assirië of sy magtige leër nie, want daar is ’n baie groter mag aan ons kant! Hy het dalk ’n groot leër, maar hulle is maar net mense. Die HERE ons God is by ons en Hy sal ons oorloë vir ons veg!” Hierdie woorde van koning Hiskia van Juda het die volk baie bemoedig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KRONIEKE 32:7-8

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid