1 Kronieke 29:3

1 Kronieke 29:3 DB

Omdat die huis van my God vir my so belangrik is, gee ek ook al die goud en silwer wat ek het om die bouwerk moontlik te maak.