ROMEINE 9:2-3

ROMEINE 9:2-3 AFR53

dat dit vir my 'n groot droefheid is en 'n onophoudelike smart vir my hart. Want ek sou self kon wens om ter wille van my broers, my stamgenote na die vlees, 'n vervloeking te wees, wég van Christus af.

Video vir ROMEINE 9:2-3