Romeine 9:2-3

Romeine 9:2-3 AFR20

dat ek in my hart 'n ontsaglike droefheid en 'n onophoudelike pyn ervaar. Ek sou inderdaad wou bid om self vervloek te wees, verwyder van Christus, in belang van my broers, my volksgenote na die liggaam.

Video vir Romeine 9:2-3