ROMEINE 14:12-13

ROMEINE 14:12-13 AFR53

So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee. LAAT ons dan mekaar nie meer oordeel nie, maar besluit dít liewer, om nie die broeder 'n hindernis of struikelblok in die weg te lê nie.

Video for ROMEINE 14:12-13