ROMEINE 1:14-15

ROMEINE 1:14-15 AFR53

Teenoor Grieke sowel as nie-Grieke, teenoor wyse sowel as onverstandige mense is ek 'n skuldenaar. Vandaar die verlange van my kant om ook aan julle wat in Rome is, die evangelie te verkondig.

Video for ROMEINE 1:14-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 1:14-15