PSALMS 39:7-8

PSALMS 39:7-8 AFR53

Waarlik, die mens wandel as skadubeeld rond; ja, hulle woel verniet; hulle stapel op en weet nie wie dit sal insamel nie. En nou, wat verwag ek, o Here? My hoop is op U.

Video vir PSALMS 39:7-8