PSALMS 18:6-7

PSALMS 18:6-7 AFR53

Bande van die doderyk was rondom my; strikke van die dood het my teëgekom. Toe ek benoud was, het ek die HERE aangeroep, en ek het tot my God geroep om hulp; Hy het my stem uit sy paleis gehoor, en my hulpgeroep voor sy aangesig het in sy ore gekom.