PSALMS 18:6-7

PSALMS 18:6-7 NLV

Bande van die dood draai my vas; strikke van die dood wag my in. In my angs het ek tot die HERE geroep, tot my God geroep om hulp. In sy heiligdom het Hy geluister; my hulpgeroep het Hy gehoor.