Loof Hom, hoogste hemele en waters wat bo die hemele is! Laat hulle die Naam van die HERE loof; want Hý het bevel gegee — en hulle is geskape. En Hy het hulle in stand gehou vir altyd, vir ewig; Hy het 'n wet gegee wat geeneen oortree nie.
Lees PSALMS 148
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: PSALMS 148:4-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's