Loof Hom, hoogste hemele en die water wat bo die hemelkoepel is! Laat hulle die Naam van die HERE loof, want dit is Hy wat bevel gegee het – en hulle is geskape. Hy het hulle gevestig vir altyd, vir ewig. Hy het 'n vaste orde bepaal wat nie verbygaan nie.
Lees Psalms 148
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 148:4-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's