Hy genees die wat gebroke is van hart, en Hy verbind hulle wonde. Hy bepaal die getal van die sterre; Hy gee hulle almal name. Onse Here is groot en ryk aan krag; sy verstand is oneindig. Die HERE rig die ootmoediges weer op; die goddelose mense verneder Hy tot die grond toe. Sing 'n danklied tot eer van die HERE, psalmsing tot eer van onse God met die siter
Lees PSALMS 147
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: PSALMS 147:3-7
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's