Romantiese Afsprake: Perke, Seks en Realiteit
5 Dae
Is jy moeg vir romantiese afsprake wat misluk of op 'n ramp uitloop en jou teleurstel? Hierdie vyf-dag leesplan pak die bul by die horings en gee vir jou 'n praktiese plan wat jou sal help om 'n gesonde en genotvolle afspraak te hê. Die leesplan deel beproefde beginsels en wenke met jou, wat regdeur jou verhoudingsreis toegepas kan word.
Baie dankie aan Adonis Lenzy en Heather Lenzy wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.adonislenzy.com/product/dating-in-black-white-book-autographed-copy/
Oor Die Uitgewer