PSALMS 121:2-3

PSALMS 121:2-3 AFR53

My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie.