SPREUKE 29:21-22

SPREUKE 29:21-22 AFR53

As 'n mens sy slaaf van jongs af verwen, word hy op die end ondankbaar. 'n Opvlieënde man verwek twis, en 'n driftige man is ryk aan oortreding.