SPREUKE 21:28-29

SPREUKE 21:28-29 AFR53

'n Leuenagtige getuie kom om; maar 'n man wat goed toeluister, spreek vir altyd. Die goddelose trek 'n onbeskaamde gesig, maar die opregte gee aan sy weë die regte rigting.