SPREUKE 21:28-29

SPREUKE 21:28-29 NLV

’n Vals getuie sal omkom. ’n Betroubare getuie se getuienis staan vas. ’n Slegte mens maak asof hy dapper is. ’n Opregte mens oorweeg elke tree wat hy gee.