SPREUKE 20:4-6

SPREUKE 20:4-6 AFR53

In die herfs ploeg die luiaard nie; en verlang hy iets in die oestyd, dan is daar niks nie. Die raad in die hart van 'n man mag diep waters wees, 'n man van verstand sal dit tog uitskep. Baie mense roem hulle eie welwillendheid, maar wie vind 'n betroubare man?