SPREUKE 16:8-9

SPREUKE 16:8-9 AFR53

Liewer 'n bietjie met geregtigheid, as 'n menigte van inkomste met onreg. Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy voetstappe.