'n Man van valse streke saai tweedrag, en 'n kwaadstoker skei vriende van mekaar. 'n Man van geweld verlei sy naaste en lei hom op 'n weg wat nie goed is nie. Hy wat sy oë toemaak om valsheid te bedink, wat sy lippe vasknyp, het die kwaad alreeds gedoen.
Lees SPREUKE 16
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 16:28-30
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's