'n Verdorwe mens ontketen stryd, en 'n kwaadstoker skei boesemvriende. 'n Man van geweld verlei sy medemens, en laat hom 'n pad loop wat nie goed is nie. Wie sy oë toeknyp, is besig om verdorwe dinge te beplan; wie sy lippe saampers, het die kwaad reeds gedoen.
Lees Spreuke 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 16:28-30
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's