SPREUKE 16:10-11

SPREUKE 16:10-11 AFR53

Die beslissing is op die lippe van die koning; in die regspraak handel sy mond nie ontrou nie. 'n Regte weegtoestel en weegskaal kom van die HERE, al die weegstene in die sak is sy werk.