Die weg van 'n dwaas is reg in sy eie oë, maar die wyse luister na raad. Die dwaas laat sy drif op die daad bekend word, maar die skrandere verberg skande. Hy wat die waarheid spreek, vertel wat reg is; maar 'n valse getuie bedrog.
Lees SPREUKE 12
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 12:15-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's