Die pad van 'n sot is reg in sy eie oë, maar 'n wyse luister na raad. 'n Sot laat dadelik sy misnoeë blyk, maar 'n slim mens sien belediging oor die hoof. 'n Betroubare getuie bring na vore wat reg is, maar 'n vals getuie net wat bedrieglik is.
Lees Spreuke 12
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 12:15-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's