FILIPPENSE 1:29-30

FILIPPENSE 1:29-30 AFR53

omdat dit aan julle ter wille van Christus genadiglik gegee is om nie alleen in Hom te glo nie, maar ook vir Hom te ly, terwyl julle dieselfde stryd het as wat julle in my gesien het en nou van my hoor.

Video vir FILIPPENSE 1:29-30