FILIPPENSE 1:29-30

FILIPPENSE 1:29-30 NLV

Aan julle is immers die voorreg gegee om Christus te dien, nie alleen deur in Hom te glo nie, maar ook deur vir Hom te ly. Julle voer dieselfde stryd wat julle my vroeër sien stry het. En soos julle gehoor het, duur my stryd nog steeds voort.

Video vir FILIPPENSE 1:29-30