FILÉMON 1:4-7

FILÉMON 1:4-7 AFR53

Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou in my gebede dink, omdat ek van jou liefde en geloof hoor, wat jy met betrekking tot die Here Jesus en al die heiliges het, dat die gemeenskap van jou geloof kragtig mag word deur die kennis van alles wat goed in julle is, tot eer van Christus Jesus. Want ons het groot blydskap en troos oor jou liefde, omdat deur jou, broeder, die harte van die heiliges verkwik is.

Video for FILÉMON 1:4-7

Gratis leesplanne en oordenkings oor FILÉMON 1:4-7