Filemon 1:4-7

Filemon 1:4-7 AFR20

Ek dank my God altyd wanneer ek aan jou dink in my gebede, omdat ek gehoor het van jou liefde vir al die heiliges, en van jou geloof in die Here Jesus. Ek bid dat jou deelname aan die geloof daadkragtig mag wees, deur jou kennis van elke goeie saak wat daar onder ons is, tot eer van •Christus. Ek is inderdaad baie bly en bemoedig oor jou liefde, broer, omdat die hart van die heiliges deur jou verkwik is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filemon 1:4-7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid