FILEMON 1:4-7

FILEMON 1:4-7 NLV

Filemon, ek dank my God altyd wanneer ek in gebed aan jou dink, want ek hoor van jou liefde vir al God se mense en van jou getrouheid aan die Here Jesus Christus. Ek bid dat die geloof wat ons met mekaar deel, jou ’n diep insig sal gee in al die goeie dinge wat ons vir Christus kan doen. Broer, jou liefde het my bly gemaak en my bemoedig, omdat jy die harte van God se mense so dikwels verkwik het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor FILEMON 1:4-7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid