Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af. Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer wat gebooie van mense is. En Hy het die skare na Hom geroep en vir hulle gesê: Luister en verstaan!
Lees MATTHÉÜS 15
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: MATTHÉÜS 15:8-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's