JOHANNES 5:20-21

JOHANNES 5:20-21 AFR53

Want die Vader het die Seun lief en toon Hom alles wat Hy self doen. En groter werke as hierdie sal Hy Hom toon, sodat julle verwonderd kan wees. Want soos die Vader die dode opwek en lewend maak, so maak ook die Seun lewend wie Hy wil.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 5:20-21