JOHANNES 5:20-21

JOHANNES 5:20-21 NLV

Die Vader het die Seun lief en wys Hom alles wat Hy self doen; en Hy sal Hom nog groter dinge wys as hierdie sodat julle verstom sal staan. Soos die Vader die dooies opwek en weer lewend maak, só maak die Seun ook lewend wie Hy wil.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOHANNES 5:20-21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid