HEBREËRS 12:7-8

HEBREËRS 12:7-8 AFR53

As julle die tugtiging verdra, behandel God julle as seuns; want watter seun is daar wat die vader nie tugtig nie? Maar as julle sonder tugtiging is, wat almal deelagtig geword het, dan is julle onegte kinders en nie seuns nie.

Video vir HEBREËRS 12:7-8