GALÁSIËRS 1:2-5

GALÁSIËRS 1:2-5 AFR53

en al die broeders wat by my is — aan die gemeentes van Galásië: Genade vir julle en vrede van God die Vader en onse Here Jesus Christus, wat Homself gegee het vir ons sondes, sodat Hy ons kan uitred uit die teenwoordige bose wêreld, volgens die wil van onse God en Vader, aan wie die heerlikheid toekom in alle ewigheid! Amen.