EXODUS 31:12-13

EXODUS 31:12-13 AFR53

VERDER het die HERE met Moses gespreek en gesê: Spreek jý met die kinders van Israel en sê: Julle moet sekerlik my sabbatte onderhou, want dit is 'n teken tussen My en julle in julle geslagte, sodat die mense kan weet dat Ek die HERE is wat julle heilig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EXODUS 31:12-13