EKSODUS 31:12-13

EKSODUS 31:12-13 NLV

Die HERE het verder ook vir Moses gesê: “Jy moet vir die Israeliete sê om my Sabbatte te onderhou. Die Sabbat is ’n teken van die ewige verbond tussen My en julle. Dit herinner julle daaraan dat Ek die HERE is wat julle vir My afgesonder het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 31:12-13