DEUTERONÓMIUM 24:7

DEUTERONÓMIUM 24:7 AFR53

As iemand betrap word wat 'n persoon uit sy broers, uit die kinders van Israel, steel en hom hard behandel en hom verkoop, dan moet dié dief sterwe. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei.