Deuteronomium 24:7

Deuteronomium 24:7 AFR20

“ As 'n man betrap word dat hy een van sy volksgenote uit die Israeliete ontvoer, hom as sy eiendom beskou en die persoon verkoop, moet daardie ontvoerder sterf. Jy moet die kwaad by jou uitroei.