DEUTERONOMIUM 24:7

DEUTERONOMIUM 24:7 NLV

“As iemand ’n mede-Israeliet ontvoer en hom as ’n slaaf gebruik of as ’n slaaf verkoop, moet die ontvoerder doodgemaak word. Julle moet die kwaad onder julle uitroei.