KOLOSSENSE 1:16-17

KOLOSSENSE 1:16-17 AFR53

want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte — alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand.

Video for KOLOSSENSE 1:16-17