Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Begin Hier | Eerste Treë Saam Met Jesus

15 Dae
As jy onlangs tot bekering gekom het, nie die Bybel ken nie, of 'n vriend help — Begin Hier. Vir die volgende 15 dae sal hierdie 5-minute klankgidse jou stap-vir-stap deur twee fundamentele Bybelboeke neem: Markus en Kolossense. Volg Jesus se verhaal en ontdek die basiese beginsels van wat dit behels om Hom te volg. Daar is elke dag vrae vir individuele besinning of groepbespreking. Doen een en nooi dan 'n vriend uit en doen dit dan weer 'n keer!
Ons sê baie dankie aan "Through The Word" wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek asseblief http://throughtheword.org vir meer inligting
Verwante Leesplanne

Sewe Dae van die Kersfeesverhaal: 'n Advent Oordenking vir Gesinne

Leer Geestelike Beginsels

Hoe Om te Bid

Sabbat — Leef Volgens God se Ritme

Basiese Bybelbeginsels Verduidelik | Gebed

Kinders se Adventhuis

Een en Dertig Waarhede: Wie Ons in Christus Is

Ons Berei Ons Harte Voor Vir Paasfees: 'n Oordenking Tydens die Vastyd
