II SAMUEL 12:24-25

II SAMUEL 12:24-25 AFR53

Daarna het Dawid sy vrou Bátseba getroos en by haar ingegaan en by haar geslaap. En sy het 'n seun gebaar, en hy het hom Salomo genoem. En die HERE het hom liefgehad, en Hy het hom deur Natan, die profeet, Jedídja laat noem, ter wille van die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor II SAMUEL 12:24-25