II KORINTHIËRS 4:7, 18

II KORINTHIËRS 4:7 AFR53

Maar ons het hierdie skat in erdekruike, sodat die voortreflikheid van die krag van God mag wees en nie uit ons nie.

II KORINTHIËRS 4:18 AFR53

omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.