I TIMÓTHEÜS 5:17-18

I TIMÓTHEÜS 5:17-18 AFR53

LAAT die ouderlinge wat goed regeer, dubbele eer waardig geag word, veral die wat arbei in woord en leer. Want die Skrif sê: Jy mag 'n os wat graan dors, nie muilband nie; en: Die arbeider is sy loon werd.

Video for I TIMÓTHEÜS 5:17-18

Gratis leesplanne en oordenkings oor I TIMÓTHEÜS 5:17-18