1 TIMOTEUS 5:17-18

1 TIMOTEUS 5:17-18 NLV

Ouderlinge wat hulle werk goed doen, moet ook goed betaal word, veral dié wat hard werk in prediking én lering. Want die Skrif sê: “Moenie ’n os verhinder om te eet terwyl hy die graan uittrap nie.” En op ’n ander plek: “Dié wat werk, verdien hulle loon.”

Video for 1 TIMOTEUS 5:17-18

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TIMOTEUS 5:17-18