I THESSALONICENSE 5:18-20

I THESSALONICENSE 5:18-20 AFR53

Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle. Blus die Gees nie uit nie. Verag die profesieë nie.