I SAMUEL 13:7-9

I SAMUEL 13:7-9 AFR53

En die Hebreërs het die Jordaan deurgetrek na die land Gad en Gílead; maar Saul was nog in Gilgal met al die manskappe wat bewende agter hom aan gegaan het. En hy het sewe dae lank gewag, tot die tyd wat Samuel bepaal het; maar toe Samuel nie na Gilgal kom nie en die manskappe van hom af verstrooid raak, het Saul gesê: Bring na my die brandoffer en die dankoffers; en hy het die brandoffer geoffer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I SAMUEL 13:7-9