I KORINTHIËRS 11:20-21

I KORINTHIËRS 11:20-21 AFR53

As julle dus saamkom, dan wil dit nie sê dat julle die nagmaal van die Here eet nie. Want as julle eet, gebruik elkeen eers sy eie ete; en die een het honger en die ander is dronk.

Video for I KORINTHIËRS 11:20-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor I KORINTHIËRS 11:20-21